Sasolburg Swimming Club was established in the late 60's, with the Sasolburg Swimming Pool as the venue. In 2003 the pool was renamed as the
Penny Heyns Swimming Pool and was renamed  and opened by her personally, and today it is still the home of the Sasolburg Swimming Club.

Sasolburg Swemklub is met Swem Suid-Afrika geaffilieer en ons hoof doel is om mense te leer swem en te ontwikkel in swemmers van
gehalte wat kan deelneem op Provinsiale, sowel as Nasionale vlak.

Die Sasolburg Swemklub is ook daarvoor bekend dat daar swem beamptes van formaat opgelei word. Verskeie van ons beamptes het al op badvlak
van Provinsiale byeenkomste gestaan.

We can proudly say that we strive to form alliances with the local Municipality and Businesses, to maintain, upgrade and improve this top class
 facility in Sasolburg.  

Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om alle persone wat mag belangstel om deel van die Sasolburg Swemklub te word, uit te nooi om by
die klub aan te sluit en deel te word van 'n wenspan!